
At 36weeks pregnant I have been reading a lot about the possible effects of the Covid-19 virus on my pregnancy and our precious princess that is on the way.
Thankfully the minimal research that is available currently show that the effects are mild and minimal. Remember that this is a brand new virus, and the only evidence we have to understand it comes from the patients that has been infected in the last few months. We are still learning new things about it daily.
Here is what we know:
– Currently there is no evidence that the virus is transmitted from mom to baby in the womb. The amniotic fluid and placentas of 9 infected women in China tested negative for the virus. This also means that there should be no effects on the fetus earlier in pregnancy (like with Rubella/Zika), but this still needs further research. The fever and low oxygen in sick moms might however affect the baby as with any other flu.
– There has been a few premature deliveries in infected moms, but we are not sure if it was due to the virus or other factors.
– According to the data we have, only one infected mom was sick enough to require ventilation, most other pregnant patients only had mild symptoms.
– There is no evidence that a C/section prevents transmission of the virus to the baby, so the Royal College of Obstetricians and Gynecologists advises that the mode of your delivery should be decided by the usual factors.
– Up until now all breastmilk samples have tested negative for Corona. Breastmilk is the best protection for your newborn’s immunity against all other infections, so the current recommendations is to continue breastfeeding. If you are sick use handwashing and a facemask to prevent transmission, or give expressed breastmilk with a bottle.
– Two newborns have tested positive for the virus in the UK shortly after delivery. Most other newborns have remained healthy. However newborns do have a weaker immunity and all preventative measures should be used to prevent infection.

If you have any flu symptoms during your pregnancy stay home, phone your health care provider and follow the local guidelines. If you are in labour you will need to be managed in an isolated room.
So in summary: remain calm! Worry and stress will release unnecessary stress-hormones to your baby. Continue with the basic preventative measures such as handwashing and social distancing. You can safely drink Zinplex and Vitamin C for an immune boost. Remember to get your flu-vaccine, Corona is not your biggest risk. Look after yourself dear momma-to-be! Discuss any further worries you have with your Gynecologist.
“You will not fear the terror of night, nor the arrow that flies by day, nor the pestilence that stalks in the darkness, nor the plague that destroys at midday.” Ps 91: 5,6
Hello daar!
Sjoe, ek kan dink mens voel baie blootgestel tans in Pelonomi! Die mense verstaan net nie die erns van die hele situasie nie!
Om jou te antwoord:
1. Ja, jou immuniteit is onderdruk omdat jy swanger is, maar dit lyk nie of dit so ‘n groot krisis is met die corona virus nie. Ons wag nog vir meer navorsing.
2. Jy moet verseker ‘n griep inspuiting kry, juis omdat jy in ‘n hoë risiko area werk. Dit sal nie jou immuniteit enigsins verder verswak nie, maar sal jou wel beskerm teen slegte Influenza.
3. Die virus versprei deur aerosol (dit kan jy gelukkig nie saamvat nie) en direkte kontak, so dalk kan jy aan die einde van die dag jou scrubs (wat aan pasiënte en oppervlaktes geraak het) by Pelos uittrek voordat jy ry en dit in ‘n sak sit en dan tuis net gou stort. Dan behoort jou kar ook relatief veilig te bly.
Selfs al kry jy en jou gesin die virus behoort julle almal ok te wees, die grootste probleem is om die verspreiding te verminder na ouer mense en mense met HIV, diabetes ens.
Het julle as Departement al vergaderings gehad? Tegnies moet die hospitaal eintlik buite pasiënte sluit!
Baie sterkte! Kyk mooi na julleself!
LikeLike
Baie dankie, Nické!! Waardeer dit!! Sal verseker so maak en vandag gaan ekstra Vit C en Zink koop!!
Liefde
LikeLike
Dis ‘n plesier! Bestel dalk online, of probeer ‘n gewone apteek. Hier by ons het Dischem omtrent niks Vit C en Zink oor nie!!
LikeLike
Dankie Nicke!!!
Is maar benoud oor die hele storie en probeer om rustig te bly en gereeld hande te was… Ek werk mos nou by Pelonomi en is amper 21 weke swanger… dink as ek nie swanger was nie, sou ek baie minder bekommerd gewees het…
Dit voel vir my asof ons (almal in gesondheidsberoepe) so half afgeskeep word van die hele beperkte kontak met baie mense en by Pelonomi gaan dinge maar net aan soos gewoonlik.
Ons laat ons pasiente maar net hulle hande meer gereeld was en spuit hulle hande met Alkohol voor ons hulle behandel. Ek is tans op buitepasiente en hulle kom en gaan net soos normaal… Ons doen verbale screen vir algemene simptome van Corona en dan gaan ons maar net aan met Rx soos normaal. Jy het geen idee aan wie en waar die pasiente blootgestel is voor hulle by ons departement instap nie…
My eerste vraag is: Is my immuniteit onderdruk omdat ek swanger is? Ek voel tans gladnie siek nie en het nie eers ‘n loopneus nie…
Tweedens: Dink jy ek moet nogsteeds gaan vir Griepinspuiting al werk ek heeldag in ‘n hoe risiko area? Gaan dit nie my immuniteit verder verlaag en my meer ontvangbaar maak vir Corona nie? Ek is tans op buitepasiente maar skuif 1ste April na Paeds sale en dan gaan ek dalk nog meer blootgestel wees…
Derde vraag is: Hoe kan ek verseker dat ek my gesin teen die virus beskerm? Moet ek maar scrubs aantrek en elke dag uittrek en stort voor ek met hulle in kontak is? En wat van my kar oppad huis toe… omdat ons nie regtig stortgeriewe vir ons by die werk het nie… Of dink jy hande was en dan scrubs by huis uittrek is voldoende?
Sorry, dit is seker simpel vrae, maar ek dink regtig as ek nie so blootgestel gevoel het nie, sou ek minder bekommerd wees! Ek is eintlik dankbaar dat baba nog ten minste 18 weke binne my gaan wees en is nie op die oomblik bekommerd oor hoe dit hom gaan affekteer as ek wel die virus kry nie, aangesien navorsing dink dit sal dieselfde uitwerking he as die gewone griep tydens swangerskap. Wil maar net op die oomblik myself en my gesin teen dit beskerm…
Ek glo die Here het ook ‘n plan in al hierdie chaos en weet dat Sy wil sal geskied.
Baie sterkte met jou swangerskap ook en laaste paar weke!! Jy lyk pragtig en julle foto’s het ongelooflik mooi uitgekom!!
Baie liefde
San
LikeLike
Dankie hiervoor, Nicke!
Ek het dieselfde bekommernisse as San, ook op 21 weke!
My groot bekommernis, is dit veilig om nog dokter toe te gaan vir my afsprake? Is dit nie waar die siek mense eerste gaan opdaag nie? Hoe nou gemaak?
En hoeveel Vit C en Zinc mag ek drink. Ek drink my Celapreg en het die week Airmune begin drink, is dit veilig?
Ek is darem tuis saam met my 2 kleintjies wat die stress bietjie minder maak! Maar ons hou vas aan ons gees van krag en verwerp die gees van vrees!
Sterkte met die laaste paar weke!
LikeLike
Baie geluk met jou swangerskap!
Ek dink jou gyne se kantoor behoort nog ok te wees, hulle sien darem nie al die verkoues ens nie. Maar praat met jou gyne, as alles goed gaan met jou swangerskap kan jy dalk minder gereeld gaan/tussen-in net jou BP en urine laat toets by ‘n suster/midwife.
Vitamiene C word gelukkig maklik uitgeskei in die uriene so 500-1000g per dag is heeltemal veilig. Zinplex is ook veilig, ek sien die aanbevole dosis is 3 tablette (38mg Zink) daagliks.
Ek sou versigtig wees met die Airmune, ek sien die package insert sê om dit nie tydens swangerskap/borsvoeding te gebruik nie. Mens is nie altyd seker hoe veilig al die “natuurlike” produkte in swangerskap is nie. Drink eerder die individuele vitamienes.
Baie sterkte vir jou! Geniet jou lyfies by die huis!
LikeLike